Bonsmara

Baszohn Cattle Co. bied diere om van te kies en keur op die KZN klubveiling

As daar drie woorde is waarmee Wessel Ebersohn die Baszohn Cattle Co. boerdery moet beskryf dan sal dit wees: netheid, doeltreffendheid en presisie. Maar dit is hulle passie en liefde vir teling en hulle diere wat hoofsaaklik gelei het daartoe dat die boerdery in drie jaar se tyd tot[...]

By Natasha Pretorius|17th July 2024|Categories: Veilings|Tags: , , , , , |

Leehan Bonsmara-veiling: 23 Augustus 2024

Moenie Leehan Bonsmara se 18de produksieveiling in Kimberley misloop op 23 Augustus 2024 nie. Leehan Bonsmara-stoet (naam 'n kombinasie van Colleen en Johan Jacobs) is in 2002 geregistreer. Leehan Bonsmara's is net buite Douglas in die Noord-Kaap. 45-SP Bulle en 150 vroulike diere gaan op die veiling beskikbaar wees.[...]

By Benine Ackermann|15th July 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , |

Diere en rasse te kies en (goed)gekeur by komende Kuruman bul- en ramveiling

As jy opsoek is na vrugbare, sterk en aangepaste diere van verskillende rasse, is die Kuruman bul- en ramveiling net die een vir jou. Hierdie veiling bied diere te kies en te keur vir die boer. Die stoettelers wat diere op hierdie veiling aanbied, poog om van die beste[...]

By Ashleigh Schubert|12th July 2024|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , , |

Syferfontein Bonsmaras se 25ste produksieveiling- 13 Junie 2024

Syferfontein Bonsmaras hou 13 Junie 2024 hulle 25ste produksieveiling te plaas Goodlands, Vrede-distrik. Moenie hierdie pragveiling misloop met voortreflike bloedlyne en besonderse teelwaardes nie.  60 bulle en 60 vroulike diere is op aanbod. Kliek hier vir die bul katalogus: 12014-BUL-KATALOGUS en hier vir die vroulike katalogus: 12014-VROULIKE-KATALOGUS Vir meer[...]

By Benine Ackermann|7th June 2024|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , |

VIDEO: Vlakte Bonsmara Studiegroep 18de produksieveiling – Premiepryse vir gehalte diere

Ten spyte van die droogte, ekonomiese uitdagings en boere se geldsake wat onder druk is, het die Vlakte Bonsmara Studiegroep uitstekend presteer tydens hulle 18de produksieveiling met ‘n goeie omset en pryse wat vir die tye behaal is. Die gehalte van die diere wat aangebied is, was weer eens[...]

By Benine Ackermann|13th May 2024|Categories: Veilings, Video's|Tags: , |
1
Go to Top