Bonsmara 60

Bonsmara SA sluit 60 jaar vieringe af op ‘n hoë noot met puik Nasionale veiling

Die Bonsmara-ras het geen bekendstelling in Suid-Afrika nodig nie en is een van die vooruitstrewende beesrasse tans in die land. Die Bonsmara-ras beskik oor verskeie eienskappe wat boere kan help om in kompeterende tye vir optimale wins te boer. Die Bonsmara ras is een van die rasse met die[...]

By Bianca Henning|14th March 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |
Go to Top