Bonsmara 60 jaar
Bonsmara SA vier 60 goue jare
Ingenome beesboere geniet reeds sestig jaar lank die skitterende voordele van die beesras wat met die minste probleme die meeste wins lewer: Bonsmara. Ongeveer sestig jaar gelede het die behoefte ontstaan vir ՚n beesras wat beter vleisproduksie as inheemse rasse lewer, maar wat steeds aanpasbaar en gehard is vir[...]