Resource management videos

Dis tyd vir ‘n BOEREDAG! | Molopo Rooivleisprodusente-inligtingsdag

Reuben Botha (Chemical Research Technology) het self in die Piet Plessis-omgewing grootgeword, en sien uit na die hommeltuigdemonstrasie wat hy gaan lewer. Die Boeredag word aangebied ten bate van Laerskool Piet Plessis – kom ondersteun ons gerus. Ander sprekers sluit in: Willem de Chavonnes Vrugt (Agri NW), Theo Vorster[...]

Transformeer jou velde met Senter360

Frederick van der Merwe boer in Botswana by Request Tuli Fresh. Hy gebruik al vir jare Senter360 spilpunte. Hulle fokus op aartappels en het hul plaas basies uit niks uit begin. Tans is hulle op amper 200 hektaar onder besproeiing, waarvan 174 hektaar onder spilpunt is - Senter360 spilpunte.[...]

By Specialist Writer|3rd April 2024|Categories: Resource management videos, Videos|Tags: , , , |

Sonkrag is die toekoms, só sê Agrico

Roekie Coetzee, takbestuurder van Agrico in Vredendal, vertel hoe Agrico kan help om die uitdagings van beurtkrag te oorkom. Hulle probeer om die potensiaal in 'n area volledig te ontgin. Vir Agrico is dit belangrik om die tegnologie in besproeiing te volg. Dis waarom hulle lankal reeds begin het[...]

Mooi mielies is ‘n moet! | Pioneer Agronomiedag

Jaco Snyman, besigheidbestuurder van Pioneer SA vertel ons meer Pioneer se Agronomiedag en wat Pioneer anders maak.  Hierdie dag het plaasgevind in Bethal. Jaco sê dat so 'n dag deurslaggewend in vir Pioneer. Dit verg baie beplanning. Nuwe genetika en kultivars word aan produsente bekendgestel. Jaco is opgewonde oor[...]

By Specialist Writer|20th March 2024|Categories: Resource management videos, Videos|Tags: , , , |
0
Go to Top