Molopo
Dagboek dit nou! Molopo Rooivleisprodusente-inligtingsdag
19 April 2024 is ’n baie belangrike datum. Merk dit sommer onmiddellik in jou dagboek. Hoekom? Want dit is die Molopo Rooivleisprodusente-inligtingsdag! Daar is baie om na uit te sien vir hierdie dag! Van die opwindende gaste sluit in Theo Vorster, dr. Josef van Wyngaardt en Dewald Olivier. Reuben[...]
Moet nie Molopo Rooivleisprodusente-inligtingsdag misloop nie!
Dewald Olivier van Red Meat Industry Services (RMIS), is net één van die sprekers by die Molopo Boeredag. Hierdie rooivleisprodusente-inligtingsdag word aangebied te bate van Laerskool Piet Plessis. Kom gesels en kuier saam en ondersteun die gemeenskap. Willem de Chavonnes Vrugt (Agri NW), Theo Vorster (Galileo Capital / Sakegesprek),[...]
Die Molopo Rooivleisprodusente-inligtingsdag is om die draai!
Theo Vorster (Galileo Capital/Sakegesprek) vertel jou hoekom die Molopo Boeredag ‘n móét is op jou kalender. Kom ondersteun hierdie geleentheid, ten bate van Laerskool Piet Plessis. Ander sprekers sluit in: Willem de Chavonnes Vrugt (Agri NW), Dewald Olivier (RMIS), Dr. Josef van Wyngaardt (Voermol), Roaland Jooste (Elanco) en Jurre[...]
Dis tyd vir ‘n BOEREDAG! | Molopo Rooivleisprodusente-inligtingsdag
Reuben Botha (Chemical Research Technology) het self in die Piet Plessis-omgewing grootgeword, en sien uit na die hommeltuigdemonstrasie wat hy gaan lewer. Die Boeredag word aangebied ten bate van Laerskool Piet Plessis – kom ondersteun ons gerus. Ander sprekers sluit in: Willem de Chavonnes Vrugt (Agri NW), Theo Vorster[...]
Molopo Ile de France-groep
Rossville Stoetery Willie Oosthuizen van Rossville Stoetery het grootgeword met skape. Sy oupa het in die tagtigerjare met Ile de France geboer en later sy pa. "Ek het my stoetery in 1997 geregistreer by SA Stamboek in Bloem. Myne is die 2de oudste stoetery in die land. Ek het[...]