Moet nie Molopo Rooivleisprodusente-inligtingsdag misloop nie!

Picture3
Dewald Olivier van Red Meat Industry Services (RMIS), is net één van die sprekers by die Molopo Boeredag. Hierdie rooivleisprodusente-inligtingsdag word aangebied te bate van Laerskool Piet Plessis.
Kom gesels en kuier saam en ondersteun die gemeenskap.
Willem de Chavonnes Vrugt (Agri NW), Theo Vorster (Galileo Capital / Sakegesprek), Dr. Josef van Wyngaardt (Voermol), Roaland Jooste (Elanco) en Jurre Hartwigsen (Standard Bank) gaan ook daar wees.
Vrywillige donasie van R180 sluit ‘n lekker middagete in.
Navrae:
Registrasie en RSVP:
Alta van Schalkwyk: 082 323 0571
Martie Fourie: 071 111 3757