Categories: Resource management videos, VideosPublished On: 10th April 2024

Dis tyd vir ‘n BOEREDAG! | Molopo Rooivleisprodusente-inligtingsdag

By 0 min read
93 words

reuben

Reuben Botha (Chemical Research Technology) het self in die Piet Plessis-omgewing grootgeword, en sien uit na die hommeltuigdemonstrasie wat hy gaan lewer. Die Boeredag word aangebied ten bate van Laerskool Piet Plessis – kom ondersteun ons gerus.

Ander sprekers sluit in:

Willem de Chavonnes Vrugt (Agri NW), Theo Vorster (Galileo Capital / Sakegesprek), Dewald Olivier (RMIS), Dr. Josef van Wyngaardt (Voermol), Roaland Jooste (Elanco) en Jurre Hartwigsen (Standard Bank).

Vrywillige donasie van R180 sluit ‘n lekker middagete in.

Navrae:

jacquesjti@gmail.com

Registrasie en RSVP:

Alta van Schalkwyk: 082 323 0571

Martie Fourie: 071 111 3757

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0