Die Molopo Rooivleisprodusente-inligtingsdag is om die draai!

theo
Theo Vorster (Galileo Capital/Sakegesprek) vertel jou hoekom die Molopo Boeredag ‘n móét is op jou kalender. Kom ondersteun hierdie geleentheid, ten bate van Laerskool Piet Plessis.
Ander sprekers sluit in:
Willem de Chavonnes Vrugt (Agri NW), Dewald Olivier (RMIS), Dr. Josef van Wyngaardt (Voermol), Roaland Jooste (Elanco) en Jurre Hartwigsen (Standard Bank).
Vrywillige donasie van R180 sluit ‘n lekker middagete in.
Navrae:
Registrasie en RSVP:
Alta van Schalkwyk: 082 323 0571
Martie Fourie: 071 111 3757