Resource management videos

Marketing is a piece of cake with Agri4All

Agri4All is a platform designed for all things farming!  This is an easy, one-stop marketplace with all your suppliers and products. It is perfect for farmers or suppliers. Livestock, properties, equipment, vehicles, you name it... Agri4All has it! Agri4All has an extensive reach of 46 countries. You have the[...]

Moet nie Molopo Rooivleisprodusente-inligtingsdag misloop nie!

Dewald Olivier van Red Meat Industry Services (RMIS), is net één van die sprekers by die Molopo Boeredag. Hierdie rooivleisprodusente-inligtingsdag word aangebied te bate van Laerskool Piet Plessis. Kom gesels en kuier saam en ondersteun die gemeenskap.  Willem de Chavonnes Vrugt (Agri NW), Theo Vorster (Galileo Capital / Sakegesprek),[...]

Die Molopo Rooivleisprodusente-inligtingsdag is om die draai!

Theo Vorster (Galileo Capital/Sakegesprek) vertel jou hoekom die Molopo Boeredag ‘n móét is op jou kalender. Kom ondersteun hierdie geleentheid, ten bate van Laerskool Piet Plessis. Ander sprekers sluit in: Willem de Chavonnes Vrugt (Agri NW), Dewald Olivier (RMIS), Dr. Josef van Wyngaardt (Voermol), Roaland Jooste (Elanco) en Jurre[...]

0
Go to Top