Video's

VIDEO: Drotsky: Ons groei saam met jou

Elke suksesvolle dag se harde werk begin met die regte toerusting. Drotsky verstaan dat boerdery voortdurend verander en daarom groei hulle saam met die boer. Met dekades se ervaring en ’n reeks betroubare landboumasjinerie bied Drotsky praktiese oplossings wat ontwikkel is om die werk makliker, doeltreffender en meer produktief[...]

By Loren Howard|27th August 2026|Categories: Meganisasie Videos, Video's|Tags: , , |

VIDEO: Maak reg vir Hatari se Platinum-dormerveiling

Op 19 September 2026 is dit weer Hatari se veiling op die plaas Content buite Bloemfontein. Die veiling spog met ’n uitsonderlike aanbod uit drie gevestigde stoete: Hatari Farming, Gras Karoo Dormers, 2 Broers Dormers (Barkly-Oos) en Buffelsfontein Dormers. Hatari se veiling maak ook plek vir veral die kommersiële[...]

VIDEO: Kennis wat tegnologie in resultate verander: CNH Sniper Training 2026

Gevorderde landboutegnologie bereik sy volle potensiaal wanneer die mense daaragter weet hoe om dit optimaal te benut. Tydens die New Holland CNH Sniper Training 2026 by NAMPO Park het New Holland-verteenwoordigers, tegniese personeel en spesialiste van verskeie dele van Afrika saamgekom om hul produkkennis en praktiese vaardighede verder te[...]

By Loren Howard|21st August 2026|Categories: Video's|Tags: , , |

VIDEO: Presisie begin by kennis: CNH Precision Sniper Training 2026

Om boere die beste tegnologie en ondersteuning te bied, moet die mense agter die produkte dit van binne en buite ken. Tydens die CNH Precision Sniper Training 2026 by NAMPO Park het Case IH- en CNH-verteenwoordigers, tegniese personeel en produkspesialiste hul kennis opgeskerp met ’n kombinasie van teoretiese opleiding[...]

By Loren Howard|21st August 2026|Categories: Video's|Tags: , , |

VIDEO: Agrico bring groot landboutegnologie na Val Boeredag

Val Boeredag is altyd 'n fees veral wanneer indrukwekkende landboumasjinerie in die land wys wat dit kan doen!  Agrico was weer deel van die aksie en het boere die geleentheid gegee om hul landbou-oplossings van nader te bekyk. Met 'n sterk fokus op doeltreffendheid, betroubaarheid en praktiese oplossings vir[...]

By Loren Howard|14th August 2026|Categories: Video's|Tags: , , |
0
Go to Top