Vee en rasse
Hoëveld Bonsmaraklub se derde veilingskatalogus dui op goeie genetika
Hoëveld Bonsmaraklub se visie is die vestiging van die grootste en mees innoverende Bonsmaraklub met betrokke lede wat aktief deelneem aan die beplanning en implementering van verbeeldingryke en toevoegende inisiatiewe ter bevordering van die belange van die Bonsmara ras, klublede en Bonsmara SA. Hulle derde produksieveiling beloof om voort[...]
Goeie pryse behaal by Dampoort en Westbourn Bonsmara veiling
Dampoort en Westbourn Bonsmara’s het Woensdag die 31ste Augustus 2022 ‘n uitstekende veiling gehad op die plaas Dampoort in die Dewetsdorp distrik. Twintig geregistreerde bulle was verkoop teen ‘n gemiddelde prys van R 62 750. Die duurste bul, Lot 10 (AVW 20-48) is vir R90 000 verkoop aan Smith Bekker van[...]
Elmic Beef bied top-gehalte veldaangepaste bulle op hulle 22ste Produksieveiling aan
Dit lei geen twyfel nie dat veldaangepaste bulle ‘n uiters belangrike rol in kommersiële beesboerdery speel. Een van die kerneienskappe van Elmic Beef is om ekonomiese, veldaangepaste diere te teel. Mike Nicolau het vyf en twintig jaar gelede Elmic Beef begin dryf en vandag is hy trots om oor[...]
Syferfontein Bonsmara’s Vroulike Katalogus
Syferfontein Bonsmara’s bied vanjaar top-gehalte vroulike diere op hulle veiling aan. Op aanbod sal 70 vroulike diere in alle produksie stadia’s wees. Maak seker jy mis nie die geleentheid om top Bonsmara genetika te bekom nie. Geregistreerde diere word gratis landswyd afgelewer. Kontak vir Nico Pieterse 082 853 1525[...]
Winsgewende skaapboerdery deel 10: Die prikkelvoedingdeurbraak
Prikkelvoeding het ten doel om die meerlinggeboortes (fekunditeit) eerder as die besetting van ՚n ooikudde te verhoog. Die aantal eiselle wat ՚n ooi per hittesiklus afskei (ovulasietempo), bepaal die boonste grens van die ooi se fekunditeit en dit word geneties beheer. Die mate waarin ՚n ooi haar genetiese reproduksiepotensiaal[...]