Vee en rasse

Syferfontein Bonsmara’s 23ste Produksieveiling, 14 Julie 2022

“In ons strewe na perfeksie” Syferfontein Bonsmara's bied vanjaar hulle 23ste Produksieveiling aan op die plaas Goodlands, in die Vrede distrik. Syferfontein Bonsmara’s bied jaarliks funksionele diere in verskillende produksie stadia aan. Hier is ‘n geleentheid die 14 Julie 2022 om vroegryp, kwaliteit manlike- en vroulike diere van top[...]

Syferfontein Bonsmaras – In ons strewe na perfeksie

Syferfontein Bonsmaras het sy ontstaan gehad amper ses-en-twintig jaar gelede, en wat amper ‘n onbereikbare droom was het stadig maar seker ‘n realiteit begin word. Nico Pieterse, welbekende Bonsmara-teler en eienaar van Syferfontein Bonsmara's sê: "Al wat ek nog my lewe lank wou doen was om te boer!  Ons[...]

Kry die beste by PIC: Wêreldleier in varkgenetika

PIC, ՚n wêreldleier in varkgenetika, word in Suid-Afrika bestuur deur Alzu Pig Genetics. PIC is ՚n internasionale maatskappy met teelkuddes op meer as 600 plekke, oor ses vastelande in veertig lande. Meer as 150-miljoen varke word elke jaar verkoop as deel van PIC se netwerk. Benewens die verskaffing van[...]

By Natasha Pansegrouw|10th June 2022|Categories: Artikels, Vee en rasse|Tags: , , , |

Winsgewende skaapboerdery Deel 9:Voorbereiding van teelramme vir ’n suksesvolle dekseisoen

Teelramme moet voor die aanvang van die dekseisoen ՚n volledige teelgeskiktheidstoets ondergaan om seker te maak hulle is vrugbaar, vry van geslagsiektes, dekbehendig en het ՚n hoë geslagsdrang. Daarbenewens moet hulle optimale voeding ontvang om te verseker dat hulle in ՚n uitstekende kondisie is, maar nie oorvet nie, om[...]

Winsgewende skaapboerdery deel 8: Verhoog reproduksietempo met die regte ramme

Teelramme moet minstens twee maande voor paring fiks gemaak word. (Bron: unsplash.com deur Anders J) Teelramme het ՚n beduidende invloed op die reproduksietempo van ՚n ooikudde. Om ՚n hoë lampersentasie te verseker, moet ՚n ram nie net vrugbaar wees nie – hy moet ook in staat wees om ՚n[...]

0
Go to Top