Dampoort Bonsmara veiling
Goeie pryse behaal by Dampoort en Westbourn Bonsmara veiling
Dampoort en Westbourn Bonsmara’s het Woensdag die 31ste Augustus 2022 ‘n uitstekende veiling gehad op die plaas Dampoort in die Dewetsdorp distrik. Twintig geregistreerde bulle was verkoop teen ‘n gemiddelde prys van R 62 750. Die duurste bul, Lot 10 (AVW 20-48) is vir R90 000 verkoop aan Smith Bekker van[...]