Dieregesondheid
Vrese oor voelgriep in mense al feller
Voëlgriep het Amerika behoorlik op hol. Wetenskaplikes vrees dat die hoogs aansteeklike H5N1 wat ongebreideld maai op kommersiële hoenderplase, wilde voëls en verskeie soogdierspesies soos melkbeeste, kan oorspring na mense. Goewerneur Gavin Newson van die deelstaat Kalifornië het kort voor Kersfees ‘n voëlgriep-noodtoestand verklaar met die doel om die[...]
Sonskyn Melkery se vliegbeheersukses met Bio-Insectaries
By Sonskyn Melkery, 'n bedrywige melkplaas wat bekend is vir sy vars melk, kaas en romerige jogurt, is die handhawing van 'n skoon en gesonde omgewing vir die koeie uiters belangrik. Met meer as dertig jaar se toewyding om topgehalte suiwelprodukte te produseer, het die plaas 'n plaaslike gunsteling[...]
Jou koeie verdien die beste… en Four Lakes het net wat hulle nodig het
Die gesondheid en gemak van jou melkkoeie het ‘n direkte uitwerking op jou sak. Koeie se melkproduksie daal wanneer hulle siek of ongemaklik is, en Four Lakes het net wat elke melkboer nodig het om te verseker dat hy gelukkige, gesonde koeie het. Four Lakes fokus daarop om die[...]
PhosSure – U weerbestande Fosfaat aanvulling
Dit is wel bekend dat Suid Afrika ’n fosfaat arme land is en die aanvulling van fosfaat gedurende veral die somer maande is niks nuuts vir boere nie. Sout fosfaat lekke word op ’n daaglikse basis aan weidende diere voorsien om te verseker dat hulle, hulle optimale produksie en[...]
Bosluise: Beskerm jou diere teen die bose inval
Klein botteltjies (of in hierdie geval lyfies), groot gif. Dít is die definisie van ’n bosluis. Hierdie klein, dors bloedsuiers hou daarvan om op beeste te kuier, en al is hulle klein, kan hulle groot skade aanrig. Nie net veroorsaak hulle pyn en ongemak nie, maar hulle dra siektes[...]