Strooptoerusting

Buiteperd kraai koning by King Price balerwedstryd

Die opwindende balerwedstryd het weer boere van regoor die land na ՚n plaas buite Parys in die Vrystaat gelok om self te kyk watter baler vanjaar koning kraai. Die balers het weer kop aan kop geloop en die spanning was hoog. Die spogdag is aangebied deur FarmSpace in samewerking[...]

Grootste aanlyn trekker- en implement veiling nog in Suid Afrika

Kwaliteit trekker en implement veiling. Presies wat dit sê! ‘n Mens kan nie deesdae voortgaan op dieselfde wyse as wat jy voorheen gedoen het nie. Die nuwe normaal waarna almal verwys, vereis van jou om vir ‘n slag rond om jou te kyk en besluit hoe jy dinge anders[...]

By Specialist Writer|14th February 2022|Categories: Grondbewerking, Hulpbronbestuur, Meganisasie, Strooptoerusting, Trekkers|Tags: , |

Junie 2021: Trekker- en Stroperverkope

Artikel voorsien: Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie 7 Julie 2021 Kleinhandelverkope van landboumasjinerie vir Junie 2021 was soos volg: Trekkerverkope van 633 eenhede in Junie is byna 43% meer as die 444 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 27% meer as verlede jaar. In Junie[...]

0
Go to Top