Strooptoerusting
CLAAS-groen vir plaas-groei
deur Annemarie Bremner Die CLAAS-uitstalling by vanjaar se NAMPO Oesdag was ’n treffende uitbeelding van hulle tema, Duitse tegnologie en doeltreffendheid. Netjies in gelid het die stropers, waaronder die nuwe TUCANO 580, die trekkers, met die kragtige XERION as voorloper, en die hooimaaktoerusting aangetree in die CLAAS-groen linie. Sedert[...]
Skitterende deurbraak: Shredlage® maak kuilvoer nóg meer werd
Een van die waardevolste bates wat enige vee- of melkboer kan hê, is ’n goeie voorraad kuilvoer. Daar kom tye, soos droogtes, wanneer kuilvoer vir ’n boer meer werd is as goud, want sy honger diere kan nie goud eet nie. Goeie nuus vir boere is dat CLAAS kuilvoer[...]
Strooptyd: Berei reg voor en gly gladweg deur die land
Strooptyd is aan die kom en vir die boere wat na die droogte geseënd genoeg is om iets te hê om te stroop, is elke pit belangrik. Dit is nou die tyd om alle strooptoerusting na te gaan en reg te kry vir ’n voorspoedige en gelukkige stroopseisoen. Alle[...]
Stroperkoop: Belê só in ‘n goeie oes
‘n Stroper is ‘n groot belegging en span die kroon op die seisoen se oes. Dit help om te weet presies wat in die pens van die stroper gebeur voor jy jou keuse maak: Nadat die mielieplukkerkop of koringtafel die materiaal afgesny en met sy awegaar of vervoerband na[...]
Kontrakteurboer sê: LEMKEN werk beter vir minder diesel
“Met ‘n vlak stoppelbewerking kan ek teen 18 kilometer per uur deur die land draf. Dis nou met die 6-meter Rubin 9 agter die New Holland T8 – 390,” sê Johan van Niekerk. Johan boer saam met sy pa naby Derby. Die Van Niekerks speel nie as hulle plant[...]