kuilvoer

Gundle beskerm jou oes

Of jy ՚n bedekking nodig het vir jou kuilvoer of ՚n voering vir ՚n gronddam, Gundle voorsien alle plastiek wat in die landboubedryf nodig is. Al hulle produkte is skeurbestand en kan volgens die boer se behoeftes (grootte en dikte) gemaak word. Gundle is 75 jaar in die plastiekbedryf[...]

Waarom kuilvoer ‘n saak van erns moet wees

Deur Gerhard Diedericks, Hoof: Santam Landbou Wêreldwyd raak ons toenemend bewus van wat ons eet. Ons bepleit dat plaasdiere eties geteel en natuurlik gevoer moet word. Kuilvoerproduksie – ‘n baie ou landboupraktyk – is nie net die mees kostedoeltreffende manier vir boere, in veral gebiede met seisoensreënval, om te[...]

By Specialist Writer|7th October 2019|Categories: Nuus|Tags: |

Suid-Afrika kroon sy vyfde kuilvoerkoning

Die land se vyfde kuilvoerkoning is op 18 September tydens die jaarlikse Alfa galadinee en prysuitdeling gekroon. Die wenner in vanjaar se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is Westend Landgoed – ‘n uitstekende prestasie siende dat Westend Landgoed ook die 2017 kuilvoerkoning was. Die toekenning is tydens die dinee deur[...]

By Specialist Writer|27th September 2018|Categories: Nuus|Tags: , |

Nuwe tegnologie: Hurwitz Farming maak kuilvoer nóg nuttiger

Die droogte het weer bewys dat ‛n goeie voorraad kuilvoer vir enige boer met diere goud werd kan wees. Al hoe meer vleisbeesboere sien ook die waarde van kuilvoer in. Dit is geen wonder nie want hierdie waardevolle, tuisgemaakte voerbron se vertering en voedingswaarde is hoog en dit bevat[...]

By Specialist Writer|27th February 2018|Categories: Artikels, Voerproduksie en -hantering|Tags: , , |
0
Go to Top