kuilvoer
Rumax: Belê in blou vir die toekoms
Jou huis het van tyd tot tyd ‘n nuwe lagie verf nodig, jou bakkie nuwe bande en jyself ’n nuwe baadjie vir kerk. Net so kan jou pligsgetroue voermenger wat elke dag jaar na jaar hard werk om die boerdery aan die gang te hou seker ook vra vir[...]
Die nuutste Krone Big X 700 maak stem dik in SA
’n Kragtige nuwe Krone Big X 700-kuilvoerkerwer maak deesdae kuilvoer dat dit klap vir die broers, Willem en Paul Basson, van Uilenkraal Boerdery in Darling. Die Krone Big X 700 is reeds volstoom aan die werk om hawerkuilvoer te maak, maar hy is meer as opgewasse vir enige kuilvoergewas.