Gundle
Gundle beskerm jou oes
Of jy ՚n bedekking nodig het vir jou kuilvoer of ՚n voering vir ՚n gronddam, Gundle voorsien alle plastiek wat in die landboubedryf nodig is. Al hulle produkte is skeurbestand en kan volgens die boer se behoeftes (grootte en dikte) gemaak word. Gundle is 75 jaar in die plastiekbedryf[...]
Die eerste NAMPO Kaap was ‘n reuse sukses
NAMPO Kaap is van 12 tot 14 September 2018 by Bredasdorp-park gehou. Al het die wind elke dag stormsterk gewaai het dit nie die besoekers of die boere in die omgewing weggehou nie. Daar was rye voertuie by die besoekershek om in te gaan. Die skou het verskeie landbou-uitstallers,[...]