kuilvoerkoning
Suid-Afrika kroon sy vyfde kuilvoerkoning
Die land se vyfde kuilvoerkoning is op 18 September tydens die jaarlikse Alfa galadinee en prysuitdeling gekroon. Die wenner in vanjaar se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is Westend Landgoed – ‘n uitstekende prestasie siende dat Westend Landgoed ook die 2017 kuilvoerkoning was. Die toekenning is tydens die dinee deur[...]