Strooptoerusting

Sorg vir jou werktuie en hulle sorg vir jou

Een van die onaangenaamste, duurste ervarings vir ‘n boer is lakse werktuie terwyl hy wil ploeg, plant, spuit, baal of stroop. Oom Koos le Roux, landbou-ingenieur, werktuigkenner en uitgewer van die Meganisasiegids, wat voorste boere landwyd help om winsgewind te beplan, sê dat trekkers en plaaswerktuie ‘n mens dikwels verbaas met die lang, troue diens wat hulle lewer, maar[...]

By Benine Ackermann|9th February 2016|Categories: Meganisasie, Planttoerusting, Strooptoerusting, Trekkers|
0
Go to Top