KyleeClaassen
Royal wildebeesbul verkoop vir R250 000 tydens Ubique Game Ranch wildveiling
Die prentjie-mooi vier-ster Ubique Game Ranch het op 13 Julie 2024 hulle wildveiling gehou en soos altyd nie afgesteek met die gehalte van die wild wat tydens die veiling aangebied was nie. Die veiling het plaasgevind te Castle de Wildt buite Nylstroom. Hier is die veiling se gemiddelde[...]
Goeie pryse by Nylsvlei Game Traders wildveiling behaal
Daar is niks so mooi soos die pragtige bosveld en wildlewe wat mekaar komplimenteer en vir die res van ons in bewondering los. Nylsvlei Game Traders bring beide bos en wild na die tafel toe met die uitstekende wildveilings wat jaarliks gehou word. Nylsvlei Game Traders het op die[...]
Pannar loop hand aan hand met die Suid-Afrikaanse boer van plant tot oes
Die Pannar-span het by Val Boeredag 2024 mense hartlik verwelkom met vriendelike gesigte om te gesels oor Panagri™, wat praktiese boerderynavorsing behels. Die behoefte van enige boer is om top-kennis te kry oor die voordele van die produkte of dienste wat verskaf word en oor die winsgewendheid daarvan. Hierdie[...]
FENDT: AGCO se spoggerige swart Fendt-stroper staan sy man by Stroperresies 2024
Niks kan ՚n boer keer nie. Die yskoue Stroperresies 2024 het weer bewys dat daar nie een ding is wat boere kan weghou van die opwinding en afwagting vir die langverwagte dag om te sien watter stroper koning gaan kraai nie. AGCO se 8T Fendt-stroper het nie teruggehou nie[...]
Triotrade takes peanut production one LEAP further
The farmer plants and harvests peanuts with great effort and care, but peanut production still needs more to make its destination in the market. This is where the peanut processing experts, Triotrade steps in to clean, shell, sort, and market the peanuts. Triotrade has peanut processing plants in Schweizer-Reneke[...]