Castle de Wildt

Royal wildebeesbul verkoop vir R250 000 tydens Ubique Game Ranch wildveiling

Die prentjie-mooi vier-ster Ubique Game Ranch het op 13 Julie 2024 hulle wildveiling gehou en soos altyd nie afgesteek met die gehalte van die wild wat tydens die veiling aangebied was nie. Die veiling het plaasgevind te Castle de Wildt buite Nylstroom.   Hier is die veiling se gemiddelde[...]

By Kylee Claassen|17th July 2024|Categories: Veilings, Wild|Tags: , , , , , |

Prima Genetika Brahman-koei breek SA rekord

Dit is nie aldag wat daar ‘n rekord gebreek word nie, en beslis ook nie deur ‘n vroulike dier nie! Prima Genetika se veiling wat op 19 November buite Nylstroom, te Castle de Wildt gehou was, het aandag getrek met stoet diere uit twaalf stoeterye en een gasverkoper van[...]

By Natasha Pansegrouw|23rd November 2022|Categories: Vee en rasse|Tags: , , , , |
0
Go to Top