KyleeClaassen
AECI Plant Health: Weeg en meet vir sukses
Elke boer weet hoe belangrik die afmeet en afweeg van middele vir gewasbeskerming en -groei is. Veral met die oog op presisieboerdery, is akkuraatheid uiters belangrik. AECI Plant Health is ‘n maatskappy wat altyd ‘n stap verder gaan om te verstaan wat boere nodig het om suksesvol te boer.[...]
Sernick Bonsmara-groep pak die bul by die horings: Stoetbul verkoop vir R2,2 miljoen tydens hulle 46ste produksieveiling
Die passie vir boerdery hou harde werk en baie geduld vir enige boer in. Nick Serfontein, die voorsitter van die Sernick-groep, hou testament van hoe sy jong droom om te boer ‘n realiteit geword het, en volle tevredenheid vir jare se groei en opbou, ontbloot op die 7de Junie[...]
Vlakte Bonsmara-groep se jongbeesveiling het weereens bewys dat goeie gehalte beeste die prys werd is!
Die Vlakte-groep het op 12 Junie hulle jaarlikse jongbees veiling gehou met goeie pryse behaal. Die top genetika van die teelmateriaal en die hoë keuringsstandaard wat die Vlakte-groep handhaaf, is ‘n direkte indikasie van die kliëntetevredenheid wat boere terugbring na die Vlakte-groep se jaarlikse veilings toe. Met byna 17[...]
Drotsky empowers the youth of South African communities: A legacy building a sustainable future
Drotsky Aktief is a passionate sub-division at the Drotsky headquarters, that welcomes the endless opportunities to reach out to the youth of South Africa, empower them with knowledge and skills so that they can work to earn a living, provide for their families and build a sustainable future. In[...]
SA Braford hou goeie 10de nasionale veiling
Die SA Braford diere is bekend vir vroeë tot medium volwassenheid, met die verse wat puberteit bereik op 'n jonger ouderdom terwyl hulle op gras, of in 'n voerkraal, vinniger en met minder kos klaarkom. Hierdie eienskap, sowel as die ras se uitsonderlike voeromsettingsvermoë, lei tot groot finansiële voordeel[...]