annemarie
ProAgri SA 267
Alles gaan op, behalwe pap Met ‘n dieselprys wat by R23 per liter draai, moet ‘n mens mooi dink voor jy agter die stuurwiel inklim en voet in die hoek sit. Die Russiese oorlog kry die skuld, want daar is glo wêreldwyd tekorte. Die probleem is nie soseer die[...]
ProAgri SA 266
Voel is glo Hulle sê sien is glo, maar dit is nie regtig nie. Voel is glo. Na twee jaar se aanlynvertonings, videokonferensies, Internetveilings en Zoomvergaderings kan ons uiteindelik weer gaan bladskud by NAMPO. Dit beteken jy kan gaan vat aan al die nuwe, blink masjiene, jy kan die[...]
Wat is nuut? Agriteknuus
Combined Powers Krone en LEMKEN het letterlik kragte saamgespan om ‘n nuwe, outonome stelsel met die naam, Combined Powers, aan te bied. In hierdie gesamentlike projek is ‘n outonome eenheid bestaande uit ‘n aandrywingseenheid en verskeie werktuie ontwikkel. Nadat hierdie vernuwende konsep die toetse ten opsigte van bewerking, ploeg,[...]
ProAgri SA 265
Alle paaie lei na … Die regering wil binne drie jaar die helfte van die sowat 600 000 km grondpaaie in die land plavei. Jy het reg gelees – nie teer nie. Hulle wil plaveiselstene pak sodat hulle werk kan skep. Dit is aangekondig deur Patricia de Lille, minister van[...]
Agrico laat elke druppel werk
Mielies in die woestyn! Werner Mouton, gewasbestuurder van Hartebeesloop, sê met die goeie water wat deur doeltreffende en betroubare Agrico-spilpunte toegedien word, kan ongekende hoogtes bereik word! In ՚n woestynland waar water skaars is kan ՚n boer nie bekostig om selfs ՚n druppel te mors nie. Op die plaas[...]