Landboutydskrif
ProAgri SA 266
Voel is glo Hulle sĂȘ sien is glo, maar dit is nie regtig nie. Voel is glo. Na twee jaar se aanlynvertonings, videokonferensies, Internetveilings en Zoomvergaderings kan ons uiteindelik weer gaan bladskud by NAMPO. Dit beteken jy kan gaan vat aan al die nuwe, blink masjiene, jy kan die[...]