annemarie
Val Boeredag: LEMKEN wys weer sy waarde
՚n Perfekte saadbed. Dit is al wat agterbly wanneer die Rubin 12-skotteleg deur die grond beweeg het. By Val Boeredag waar die land se bestes onder die beste op gelyke voet hulle staal kon wys, was die boere dit eens: Dit maak nie saak hoe jy trap of spring[...]
Limagrain Zaad SA: Oplossings deur boere vir boere
“Limagrain is nie ՚n gewone saadmaatskappy nie; dit is eintlik ՚n koöperasie wat besit word deur 1 500 boere in Frankryk,” sê Eugene Muller, besturende direkteur van Limagrain Zaad SA, wat nou twee jaar lank in Suid-Afrika woeker. “Limagrain bestaan uit boere wat oplossings vind vir boere.” Limagrain Zaad[...]
Dream sustainably with Agrico
“Our dream was to get water to Groenvlei farm, located 5 km from the nearest water source," says WG Treurnicht, who grows wine grapes just outside Porterville, at the foot of the Olifants River Mountains. The farm joined hands with Agrico Piketberg to make this dream come true. They[...]
Rotrix Africa’s traveling irrigators irrigates hassle-free
“Technology is wonderful, but it’s also attractive to thieves,” says Andries Bothma, Production and Sales Manager and Regional Officer from Rotrix Africa. He told NAMPO-visitors about the reliable solution for irrigating small fields, pastures, and vegetable fields. The travelling irrigators only need a water supply and no electricity. The[...]
Rotrix Afrika se kruipspuite gooi nat sonder nonsens
“Tegnologie is wonderlik, maar dit is ook aantreklik vir diewe,” sê Andries Bothma van Rotrix Afrika. Hy het by NAMPO boere ingelig oor Rotrix se staatmakeroplossings om uitvalhoeke van spilpunte, kleiner landerye, weivelde en groentelande te besproei. Die kruipspuite het net ՚n waterkoppeling nodig en werk sonder elektriese aandrywing.[...]