annemarie

Massey Ferguson skep tradisie en vooruitgang

“Massey is nie net nog ՚n trekker op die plaas nie, hy raak deel van jou gene; die plaas gaan van geslag tot geslag en so gaan dit ook met Massey. Ons harte, net soos die Stiglinghs s’n, klop Massey.” Brendon Puttick, gebiedsbestuurder van AGCO in die Wes-Kaap, raak[...]

Bespaar plek met ReMaCon se Yfels

Spekvet, vrugbaar en gesond! Dit is die resultaat van Butt Farming by Kamberg in die Natalse Middelande se voerprogram vir hulle 3 200 teelsôe en die sowat 1 900 kleintjies wat elke week gebore word. Butt Farming is in die vroeë tagtigerjare deur twee broers, Rob en Ian Butt,[...]

Nuutste landboutegnologie: Minder is meer as jy volhoubaar boer!

Gator nutsvoertuig gemaak van herwonne onderdele ՚n Enjinkap gemaak van plastiekbottels wat uit die Mississippi-rivier herwin is en ՚n bergingsruim van gemaalde klapper. Dit is maar net ՚n paar van die verrassende materiale waarvan hierdie Gator-prototipe gemaak is. Dit is die resultaat van vier jaar se samewerking tussen John[...]

By Annemarie Bremner|8th September 2022|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: |

Nuutste lanbou tegnologie: Minder is meer as jy volhoubaar boer!

0
Go to Top