annemarie
Nuutste landboutegnologie: Die jongste tegnologienuus van regoor die wêreld
LEMKEN koop Equalizer ՚n Groot hupstoot vir Equalizer, die plantervervaardiger van Kaapstad, was onderhandelinge wat daarop uitgeloop het dat LEMKEN die maatskappy koop. Equalizer vervaardig fynsaadplanters met ՚n werkwydte van tot 24 m en presisieplanters van tot 36 rye. Equalizer is soos LEMKEN ՚n familiesaak. Dit is in 2000[...]
Technews: The latest in agricultural technology from around the world
LEMKEN buys Equalizer In a big boost for Equalizer, the planter manufacturer in Cape Town, LEMKEN has reached an agreement to buy the company. Equalizer manufactures seed drills in widths of up to 24 m and precision planters up to 36 rows. Equalizer, which is also a family business,[...]
Tegnuus: Die jongste in landboutegnologie vanoor die wêreld
Ontmoet New Holland se eerste elektriese trekker New Holland is nou ook in die geledere van trekkermaatskappye wat elektriese en outonome keuses aan boere bied. Die T4 Electric Power, ՚n algeheel elektriese ligte nutstrekkerprototipe, is onlangs in Amerika vertoon. Die trekker word aangeprys as die perfekte elektriese oplossing, wat[...]
Technews: Latest farming and agriculture news from around the world
Robotic vineyard tractor gets a business boost Same Deutz-Fahr has taken a majority stake in vineyard robotics start-up VitiBot. Based in Reims, in the heart of the Champagne region, the French company makes a 100% electric and autonomous straddle tractor called the Bakus. Described by SDF as an innovation[...]
Landboutegnologienuus: Koeie kry robotkelners!
Outomatiese melkmasjiene is nou al ՚n geruime tyd op plase doenig, maar nou het GEA ook ՚n outomatiese voermasjien, genaamd DairyFeed F4500, ontwikkel. Voer is die grootste kostefaktor in die bestuur van ՚n plaas. Die gehalte, voertye en optimalisering van gemengde rantsoene vir elke groep koeie is deurslaggewend vir[...]