annemarie

What’s up? Agricultural technology news from around the world

(Image by wbcsd.org) Crowdfunding asked for all-terrain electric tool carrier A British company called EMotive has turned to crowdfunding to take its prototype zero-emission electric tool carrier to the pre-production stage ready for demonstration and production under licence. Known as the Scarab, the vehicle can be fitted with both[...]

By Annemarie Bremner|15th February 2022|Categories: Articles, News, Wheels|Tags: , , , , |

Wat is nuut? Landboutegnologienuus vanoor die wêreld

(Foto deur wbcsd.org) EMotive vra skarefinansiering vir elektriese alleterreinwerktuigdraer Emotive, ՚n Britse maatskappy, span skarefinansiering in om hulle prototipe elektriese werktuigdraer, wat geen uitlaatgasse vrystel nie, tot die voorproduksiestadium te voer, gereed vir demonstrasies en produksie in lisensie. Die draer, bekend as die Scarab, kan met voorste en agterste[...]

By Annemarie Bremner|15th February 2022|Categories: Artikels, Nuus, Wiele|Tags: , , , , |

ProAgri SA 264

En toe sous dit …! Ek wonder op hoeveel plase is daar die afgelope maand eers gejuig, toe benoud geraak en toe maar net besef waar ‘n trekker vir twee weke lank nie kan loop nie, gaan daar ook nie geoes word nie. By hoeveel kombuistafels is daar gesê:[...]

By Annemarie Bremner|3rd February 2022|Categories: Tydskrif, Tydskrif (RSA)|Tags: |

ProAgri SA 263

“Stop die aarde, ek wil afklim!” Wie van ons het nog nie so gevoel nie? Die dae word al korter, die werk al meer en die uitdagings al groter. Daar is nie eers meer kans om ’n bietjie briek aan te draai oor Kerstyd nie. 2021 spoeg ons uit[...]

By Annemarie Bremner|21st December 2021|Categories: Tydskrif (RSA)|Tags: , |

ProAgri 262

Geseënde feesseisoen 2021 moes die jaar gewees het waarin die wêreld weer sy voete kon vind na die groot pandemie-inperkings van 2020. Vir baie bedrywe het die jaar egter net nog groter uitdagings ingehou en die skerwe wat opgetel word is nie genoeg om die ekonomie weer aanmekaar te[...]

By Annemarie Bremner|1st December 2021|Categories: Tydskrif (RSA)|Tags: , |
0
Go to Top