annemarie
Daar is net een manier om ‘n LEMKEN-oes te kry …Gaan blou!
Wanneer die koring geil en goud op die lande staan, weet jy daar kom՚n goeie oes, maar wanneer daardie selfde koring steeds regop in gelid bly staan teen strooptyd, weet jy jy kry ՚n LEMKEN-oes. By SE Terblanche-boerdery op die plaas Fleur de Luke by Marble Hall isdie Terblanche-broers[...]
There is only one way to get a LEMKEN yield …Go blue!
When the wheat stands rich and gold on the fields, you know therewill be a good harvest, but when that same wheat still stands upright in line at harvest time, you know you will get a LEMKEN yield. At SE Terblanche Boerdery on the farm Fleur de Luke near[...]
Save with Shell lubricants
My vehicles run smoother, there is less friction, less wear, less maintenance and the price is right. That's why we use Shell lubricants.” Johan Dreyer, Workshop Manager of the Mahela farming enterprise in the Letsitele area does not play with words when it comes to his reasons for using[...]
Bespaar met Shell se smeermiddels
“My voertuie loop gladder, daar is minder wrywing, minder slytasie, minder onderhoud en die prys is reg. Dit is waarom ons Shell se smeermiddels gebruik.” Johan Dreyer, werkswinkelbestuurder van die uitgebreide Mahela-boerdery in die Letsitele-omgewing, speel nie met woorde as dit by sy redes vir die gebruik van sekere[...]
Verseker jou oes deur die kundiges
Tien kort minute … Dit is al tyd wat ‘n haelstorm nodig het om jou hele oes te vernietig. Maande se beplanning, kultivarkeuses, grondontleding en -voorbereiding, bemestingbeplanning en -toediening, pesbeheer, bykomende voeding en groen beloftes van groei, kan deur een storm verwoes word terwyl jy magteloos op die stoep[...]