Agriseker

Verseker jou oes deur die kundiges

Tien kort minute … Dit is al tyd wat ‘n haelstorm nodig het om jou hele oes te vernietig. Maande se beplanning, kultivarkeuses, grondontleding en -voorbereiding, bemestingbeplanning en -toediening, pesbeheer, bykomende voeding en groen beloftes van groei, kan deur een storm verwoes word terwyl jy magteloos op die stoep[...]

By Annemarie Bremner|10th August 2021|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |
0
Go to Top