ProAgri SA 264
ProAgri SA 264
En toe sous dit …! Ek wonder op hoeveel plase is daar die afgelope maand eers gejuig, toe benoud geraak en toe maar net besef waar ‘n trekker vir twee weke lank nie kan loop nie, gaan daar ook nie geoes word nie. By hoeveel kombuistafels is daar gesê:[...]