Yara
ProAgri SA 309
Beste ProAgri leser, November is die maand waar die belofte van somer al voelbaar is — die reuk van vars grond, reën wat al geval het, nuwe groei, en daardie unieke afwagting vir wat die seisoen gaan bring. Dit is ook die tyd van die jaar waar ons dikwels[...]
Yara en Oranjeriviervoere: ’n Venootskap wat werk
Die verhaal van Oranjeriviervoere (ORV) is een van harde werk en deursettingsvermoë. Wat in 1982 as ’n klein voeraanleg deur die Botha-broers begin het, is vandag een van die grootste voersmaatskappye in Suid-Afrika. Vir die afgelope nege jaar speel Yara Animal Nutrition (Yara AN) ook ’n belangrike rol in[...]
Hou jou diere gesond en jou lek droog met Yara en PhosSure
‘n Fosfaattekort is nie iets wat jy dadelik in jou diere gaan raaksien nie, maar mettertyd sal jy dit agterkom. Swak produksie en swak bene is tekens van ‘n fosfaattekort in jou diere. Suid Afrika se grond het nie baie fosfaat in nie en daarom moet boere vir hulle[...]
PhosSure – U weerbestande Fosfaat aanvulling
Dit is wel bekend dat Suid Afrika ’n fosfaat arme land is en die aanvulling van fosfaat gedurende veral die somer maande is niks nuuts vir boere nie. Sout fosfaat lekke word op ’n daaglikse basis aan weidende diere voorsien om te verseker dat hulle, hulle optimale produksie en[...]
YARA: Die PROfessionele keuse – KimtraPro 20
‘n Klaargemengde fosfaat, sout, spoormineraal en proteïenaanvulling vir herkouers. Die fosfaatbron in KimtraPro 20 is Yara Animal Nutrition se Kynofos 21, ‘n hoë kwaliteit MDCP. Verryk met die belangrikste spoorminerale. Bevat proteïen om groei en produksie van rumenmikrobes te stimuleer vir optimale vertering van gras. Bevat hoogs biobeskikbare magnesium[...]