Western Cape

Water: Wes-Kaapse sagtevrugteboere beplan om elke druppel te benut

Die huidige droogte in die Wes-Kaap en dele van die Oos-Kaap dwing sagtevrugteboere om gebeurlikheidsplanne vir die komende seisoen in werking te stel. Die plant van vrugtebome is ’n langtermynbelegging met boorde wat eers na ongeveer vyf jaar in produksie kom. Die afgelope winterseisoen was een van die droogste[...]

Wes-Kaap se droogte nog lank nie verby nie, maar dit het darem gesneeu

Damvlakke in die res van die land lyk beter as verlede jaar hierdie tyd, maar in die Wes-Kaap bly die vlakke gevaarlik laag. In die mees onlangse inligting oor die stand van Suid-Afrika se damme het die watervlak op 69,9% gestaan op 24 Julie 2017. Dit is baie beter[...]

Die kanaalbreuk in die Wes-Kaap word herstel

Die Wes-Kaap het nie net die afgelope tyd swaargekry as gevolg van die droogte en brande nie, maar moet ook nou sonder water klaarkom. ‘n Kanaalbreuk onder die Bulshoekdam buite Clanwilliam word steeds herstel nadat die kantpanele verlede week weggespoel het. Dit word tydelik met staalkonstruksie reggemaak. Die breuk[...]

By Benine Ackermann|24th January 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Badsberg wen vir ‘n tweede keer die trofee

Badsberg Wynkelder, geleë buite Rawsonville in die Breedekloof Wyndistrik in die Wes-Kaap, het tydens vanjaar se Suid-Afrikaanse Jongwynskou die eerste kelder geword om ‘n tweede keer beide die gesogde Generaal Smuts- asook die Pietman Hugo Trofee in te palm. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Wynskou Vereeniging bied jaarliks die SA Jongwynskou[...]

By Specialist Writer|17th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , |
0
Go to Top