Western Cape
Undercover Farming se Wes-Kaap-konferensie
Dit is amper tyd vir Undercover Farming se konferensie in die Wes-Kaap, ‘n MOET vir alle tonnel- en nethuisboere. Die konferensie vind op 11 en 12 Oktober 2016 by die Allee Bleue Estate, Groot Drakenstein in Kaapstad plaas. Van die sprekers wat daar gaan wees is Michael Southwood van[...]
Brexit: SA boere is bekommerd oor uitvoere
Die Wes-Kaapse boere is bekommerd oor toegang tot hulle grootste uitvoermarkte. Nadat Brittanje gestem het om die Europese Unie te verlaat, het Wesgro, die toerisme-, handel- en beleggingspromosie-agentskap vir die hele Wes-Kaap, gesê die referendum het baie onsekerheid by Wes-Kaapse organisasies geskep. Veral diegene wat na die Verenigde Koninkryk[...]
Afrika-perdesiekte – beperkings opgehef
Alan Winde, minister van Ekonomiese Geleenthede, het aangekondig dat die inperkingsone as gevolg van Afrika-perdesiekte in die Boland ontbind is. “’n Voorval van Afrika-perdesiekte is in April in die Paarl gediagnoseer. Monsters wat verkry is van die vul wat siek geword het en dood is, het positief vir Afrika-perdesiekte[...]
Plaaswerkers kry swaar onder minimumloonverhoging
Na die reeks gewelddadige stakings in die Wes-Kaap aan die begin van 2013 het plaaswerkers hulle sin gekry met ‘n loonverhoging van 52% in Maart dieselfde jaar. Boere het noodgedwonge op die verhoging gereageer deur verskeie strategieë te volg wat ’n ernstige invloed op die welstand van plaaswerkers tot[...]