Categories: NewsPublished On: 22nd September 2016

Undercover Farming se Wes-Kaap-konferensie

By 1 min read
112 words

undercover-farming-weskaap

Dit is amper tyd vir Undercover Farming se konferensie in die Wes-Kaap, ‘n MOET vir alle tonnel- en nethuisboere. Die konferensie vind op 11 en 12 Oktober 2016 by die Allee Bleue Estate, Groot Drakenstein in Kaapstad plaas.

Van die sprekers wat daar gaan wees is Michael Southwood van Southern Cross Trust, Estelle Kempen van die Departement van Agronomie by die Fakulteit Agriwetenskappe, Stellenbosch Universiteit en Michael Cordes, besturende direkteur van Pambile Africa Training (Pty) Ltd.

Die program is hier beskikbaar. Die amptelike program sal twee dae voor die konferensie bekendgemaak word.

Vir meer inligting kliek hier om na Undercover Farming se webtuiste te gaan.

Moenie hierdie geleentheid om met kenners te gesels misloop nie.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0