Lugmag betrokke
Dis net brande waar jy kyk
Die Wes-Kaap het die afgelope tyd baie swaargekry met erge brande en nou dink mense boonop dat dit dalk opsetlik begin is. Die brande was al orals in die Wes-Kaap soos Danabaai, Somerset-wes, Stilbaai, Riversdal, Heidelberg, Albertinia, Paarl en verlede week ook in Rawsonville. Om maar ‘n paar op[...]