Western Cape
Dam levels dropping again in Western Cape
The latest average dam levels for the Western Cape have dropped to 18.9% from last week's 19.5%. This was stated by the Western Cape government on Monday as it reminded struggling farmers that there was help available. "We are keeping a close eye on the weather in the hope[...]
Nog ‘n terugslag vir die Wes-Kaap
Eers die droogte, toe die waterkrisis en nou.....’n nuwe pes. Die Departement van Landbou het boere gewaarskudat die indringervrugtevlieg (Bactrocera invadens) by Grabouw in die Wes-Kaap opgemerk is. Hierdie pes kom al die pad uit Asiё. Op 31 Januarie 2018 is een manlike vlieg van die indringerinsek in die[...]
Kaapstad gaan die nuwejaar in met verdere waterbeperkings
Volgens die provinsiale staatskoerant gaan Kaapstad vanaf 1 Januarie 2018 vlak 6-waterbeperkings hê. Die stad gaan die nuwejaar in met minder water as ooit. Volgens die verslag in die staatskoerant geld die volgende maatreëls vanaf 1 Desember: Alle boere moet hulle maandelikse verbruik van munisipale drinkwater met 60% verminder.[...]
RSA steenvrugprodusente staar droogte uitdaging in die gesig
Suid-Afrika sal ten spyte van die droogte uitdaging sy verpligtinge tot die mark kan nakom vir die 2017/2018-seisoen. Die Wes-Kaap gaan steeds onder ’n droogte gebuk, met min verligting in sig. Hierdie droogte teister die provinsie reeds vir die meerderheid van 2017. Suid-Afrikaanse produsente is gedwing om drastiese en[...]
Sagtevrugtebedryf vier toewyding en volharding ondanks droogte
Die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf het by hulle 42ste jaarlikse gala-aand op 22 September 2017 toekennings vir uitsonderlike prestasie in landbou gedoen. Sagtevrugte sluit appels, pere, appelkose, perskes, nektariens, pruime en pruimedante, kersies, tafeldruiwe en gedroogde druiwe in. Hierdie vrugte word hoofsaaklik in die Wes-Kaap verbou en gegewe die huidige droogte[...]