toekennings
Groei vir Goud Toekennings 2025: Suid-Afrikaanse Graanprodusente breek vele rekords
Uitsonderlike prestasie in graanproduksie is weereens gevier tydens die jaarlikse Groei vir Goud-toekenningsfunksie, waar Suid-Afrika se top produsente vereer is vir hul uitmuntende opbrengste, innovasie en bydrae tot nasionale voedselsekuriteit. Hierdie jaar se toekennings was histories, met ’n oplewing van nuwe nasionale rekords in mielie-, koring- en sojaboonkategorieë –[...]
Sagtevrugtebedryf vier toewyding en volharding ondanks droogte
Die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf het by hulle 42ste jaarlikse gala-aand op 22 September 2017 toekennings vir uitsonderlike prestasie in landbou gedoen. Sagtevrugte sluit appels, pere, appelkose, perskes, nektariens, pruime en pruimedante, kersies, tafeldruiwe en gedroogde druiwe in. Hierdie vrugte word hoofsaaklik in die Wes-Kaap verbou en gegewe die huidige droogte[...]
Top landbouvroue van die Kaap gekroon
Die Wes-Kaap se top vroulike ondernemers in die landbousektor is onlangs bekroon. Van trekkerry tot teevervaardiging maak die vrouens hulle merk.Die kompetisie is 'n vennootskap tussen die nasionale Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en die provinsiale departemente van Landbou en is al 16 jaar aan die gang.Mnr Alan[...]