Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf
Sagtevrugtebedryf vier toewyding en volharding ondanks droogte
Die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf het by hulle 42ste jaarlikse gala-aand op 22 September 2017 toekennings vir uitsonderlike prestasie in landbou gedoen. Sagtevrugte sluit appels, pere, appelkose, perskes, nektariens, pruime en pruimedante, kersies, tafeldruiwe en gedroogde druiwe in. Hierdie vrugte word hoofsaaklik in die Wes-Kaap verbou en gegewe die huidige droogte[...]