vrouemaand
Raakvatter-vrou van Ripper Tillage Equipment het grond en landbou lief
“Jou drome werk nie as jy dit nie tot uitvoer bring nie,” glimlag Christine Bouwer, besturende direkteur van Ripper Tillage Equipment. Sy werk reeds jare in landbou, ՚n bedryf wat sy van kindsbeen af reeds liefgehad het, maar eers heelwat later betree het. “Ek het op ՚n plaas grootgeword[...]
Case IH vier Tuks Landbou se jong dames hierdie vrouemaand
Case IH plaas hierdie vrouemaand die kollig op opkomende jong vroue in landbou, wat besig is om hul merk in dié bedryf te maak. Case IH is toegewyd daartoe om jong, opkomende studente van albei geslagte te bemoedig en aan hulle te wys watter geleenthede daar vir hulle in[...]
Tuks Landbou se jong dames hoopvol vir die toekoms van landbou
In vandag se dae kry 'n mens te doen met soveel voorslagvroue, plaas-vroue, boervroue wie se hande vir niks verkeerd staan nie. Vroue wat weet van koeie melk, beeste dip, tweelingskapies die lewe inhelp, draadspan, trekker bestuur en wat met mening werk en woeker. Ons het onlangs gaan inloer[...]
Mamre Boerdery: Geesdriftige vroueskaapboer se kundigheid wêreldwyd gesog
As dit iemand se leuse is om elke dag voluit met geesdrif te leef, en haar hart se punt is skape, kan jy maar weet dat sy voluit oplossings gaan soek om haar skape en haar kontantvloei gelukkig te hou. Dr Karin Wessels van Mamre in die Frankfort-distrik in[...]
Vrou wys staal in wynbedryf
deur Tisha Steyn Dr Erna Blancquaert is onlangs aangewys as een van vier vlagdraers vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Die vier uitnemende indiwidue in die wynbedryf is in Februarie tydens die jaarlikse wynoesherdenkingsgeleentheid op Groot Constantia in Kaapstad, die eerste wynplaas in die land, vereer as rigtingwysers vir toekomstige geslagte.[...]