Tuks Landbou

Jongboere hou landbou se toekoms in hulle hande

 ՚n Onlangse besoek aan die jong landboustudente van Tuks wys duidelik: Landbou in Suid Afrika is nie ’n verouderde beroep met ’n beperkte toekoms nie – dit is vele beroepe ineen, waar sukses behaal kan word en ’n volhoubare toekoms geskep kan word. Uit Tuks se landboustudente straal ՚n[...]

By Bianca Henning|30th October 2023|Categories: Artikels|Tags: , , , , , |

Die toekoms van landbou is gesetel in die hande van die volgende geslag boere

Tuks Landbou werk ook in noue samewerking met verskeie organisasies om landboustudente te bemoedig, aan hulle blootstelling te gee en hulle voor te berei op die toekoms van die snelveranderende bedryf. 'n Groep van 8 dames- en mans landboustudente het hulle storie met ons gedeel. Hierdie klomp jong manne[...]

By Specialist Writer|18th October 2023|Categories: Videos|Tags: , , |

Tuks Landbou se jong dames hoopvol vir die toekoms van landbou

In vandag se dae kry 'n mens te doen met soveel voorslagvroue, plaas-vroue, boervroue wie se hande vir niks verkeerd staan nie. Vroue wat weet van koeie melk, beeste dip, tweelingskapies die lewe inhelp, draadspan, trekker bestuur en wat met mening werk en woeker. Ons het onlangs gaan inloer[...]

By Bianca Henning|7th August 2023|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , , |
0
Go to Top