Die toekoms van landbou is gesetel in die hande van die volgende geslag boere
Jong Boere Thumbnail
Tuks Landbou werk ook in noue samewerking met verskeie organisasies om landboustudente te bemoedig, aan hulle blootstelling te gee en hulle voor te berei op die toekoms van die snelveranderende bedryf.
‘n Groep van 8 dames- en mans landboustudente het hulle storie met ons gedeel. Hierdie klomp jong manne en dames is ongelooflik passievol en opgewonde oor die toekoms van Landbou. Wil jy hulle storie hoor?