Val Boeredag
VIDEO: New Holland spog met hul reuse by Val Boeredag
New Holland wys hulle groot trekkerreeks by Val Boeredag. Hierdie trekkers is gemaak vir harde werk en grondvoorbereiding. Kyk na die video vir meer: https://youtu.be/wEUO4B9CSDw
VIDEO: New Holland Val Boeredag: T8 Genesis-reeks
New Holland Agriculture het gewys wat in hulle stal steek by die Val Boeredag met die New Holland T8.410. Hy het groot indruk gemaak toe hy ’n Amazone-grondbewerker met gemak hanteer het. https://youtu.be/6RAkC18Xg7U
Claas delivers performance and trust at the 30th Val Boeredag
As the dust settles and the final engines quiet down at the 30th Val Boeredag, the atmosphere is still alive with enthusiasm and meaningful conversations, the kind that only a day like this can offer. “We are standing here at the end of the Val Boeredag demonstrations, and we[...]
Kubota M135GX skitter as veelsydige werkesel by Val Boeredag
Tydens die jaarlikse Val Boeredag wat plaasgevind het op 2 Julie 2025, het Smith Power Equipment die geleentheid aangegryp om die krag, betroubaarheid en veelsydigheid van die Kubota M135GX aan plaaslike boere te demonstreer. Hierdie trekker het weereens bewys dat hy ’n slim belegging is vir enige boer wat[...]
VIDEO: Pannar maak waardevolle bydrae by Val Boeredag 2025
Joe Payne, streeksbestuurder van Pannar, deel waarom Val Boeredag ’n belangrike geleentheid is vir Pannar en hulle kliënte. Vir Pannar is dit nie net oor produkte nie – dis oor verhoudings, ondersteuning en om boere by te staan met praktiese aanbevelings wat werklik 'n verskil maak op die plaas.[...]