Val Boeredag

Val Boeredag vier sy 30ste bestaansjaar met reuse sukses

In 1995 het die Waterval Boerevereniging vir die eerste keer die Val Boeredag aangebied by Val, die geskiedkundige gehuggie halfpad tussen Balfour en Standerton. Tydens hierdie eerste boeredag was daar agt uitstallers en omtrent 30 besoekers. Vanjaar, 30 jaar later, het die aarde behoorlik gedreun op dieselfde terrein met[...]

By Jaco Cilliers|7th July 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , , |

VIDEO: LEMKEN maak grondvoorbereiding maklik

Die blou werkreuse van LEMKEN het boere weer eens aan die gons gehad by die jaarlikse Val Boeredag-demonstrasies. LEMKEN het hulle Karat 12-, Rubin 12- en Rubin 10-grondbewerkingsoplossings vertoon. Wessel Vosloo van LEMKEN Suid-Afrika is die verkoopsverteenwoordiger vir die noord-oostelike streek van Suid-Afrika. Hy het met ‘n demonstrasie van[...]

By Specialist Writer|15th July 2024|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , , , |

VIDEO: PLM-intelligensie? New Holland maak slim trekkers!

New Holland is teen dié tyd al ՚n legendariese, gesogte naam in die landboubedryf. Jare se navorsing en verfy-ning het hulle gebring tot die suksesvolle masjiene wat hulle vandag vervaardig. Net so bekend soos hulle naam, is hulle trotse trekkers! In hierdie video vertel Jaco van New Holland meer[...]

By Specialist Writer|15th July 2024|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , , |
3
Go to Top