Categories: Mechanisation videos, VideosPublished On: 15th July 2024

VIDEO: LEMKEN maak grondvoorbereiding maklik

By 1 min read
123 words

20240703_093347

Die blou werkreuse van LEMKEN het boere weer eens aan die gons gehad by die jaarlikse Val Boeredag-demonstrasies. LEMKEN het hulle Karat 12-, Rubin 12- en Rubin 10-grondbewerkingsoplossings vertoon.

Wessel Vosloo van LEMKEN Suid-Afrika is die verkoopsverteenwoordiger vir die noord-oostelike streek van Suid-Afrika. Hy het met ‘n demonstrasie van die Rubin 10 verduidelik wat hulle werktuie so goed maak.

Om meer te leer oor die verskeie grondbewerkingsoplossings wat LEMKEN bied, besoek gerus hulle webtuiste by www.lemken.com of kontak vir Karel Munnik by (+27)82-412-2577 of k.munnik@lemken.com; Blackie Swart by (+27)82-404-9651 of b.swart@ lemken.com. Verder kan Wessel Vosloo (+27)66-280-6564 of Gerrit Janse Van Rensburg(+27)82-528-7881 ook gekontak word. 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0