VIDEO: PLM-intelligensie? New Holland maak slim trekkers!

Picture1
New Holland is teen dié tyd al ՚n legendariese, gesogte naam in die landboubedryf.
Jare se navorsing en verfy-ning het hulle gebring tot die suksesvolle masjiene wat hulle vandag vervaardig.
Net so bekend soos hulle naam, is hulle trotse trekkers! In hierdie video vertel Jaco van New Holland meer oor die baanbreker PLM-intelligensie in hulle trekkers.
Vir meer inligting kan jy die New Holland-webblad besoek by www.newholland.com of jou naaste handelaar kontak.