Amazone-grondbewerker
VIDEO: New Holland Val Boeredag: T8 Genesis-reeks
New Holland Agriculture het gewys wat in hulle stal steek by die Val Boeredag met die New Holland T8.410. Hy het groot indruk gemaak toe hy ’n Amazone-grondbewerker met gemak hanteer het. https://youtu.be/6RAkC18Xg7U