skaapboerdery

Maak JB Genetika nou deel van jou kudde met Johanri Dormers

Teeldiere met 'n balans tussen kondisie en vertoning — daarop kan jy staatmaak wanneer jy JB Genetika in jou kudde het. Op 3 Februarie 2023 by die Kroon Boma val die hammer op hierdie genetika vanuit die Johanri Dormers kudde. Die produksieveiling begin om 11:00 Op aanbod is: 30[...]

By Specialist Writer|23rd January 2024|Categories: Video's, Videos|Tags: , , , , |

Johanri Dormers se aanbod vanjaar spreek boekdele oor hulle benadering tot skaap teel

Johan Barnard se uitstekende JB Genetika gaan vanjaar weergalm in Kroonstad by die Kroon Boma. Die gehalte wat onder die hammer gaan val by die Johanri Dormers Produksieveiling op 3 Februarie 2024, spreek boekdele oor Johan se benadering tot skape teel. Johanri Dormers het een doel voor oog:  ‘n[...]

By Specialist Writer|19th January 2024|Categories: Articles, Artikels, Veilings|Tags: , , , , , |

Die Vrystaatse Jongooiklub verklaar 2023 ‘n sukses

Dit is met groot dankbaarheid en waardering wat die Vrystaatse jongooiklub almal hartlik bedank vir hulle teenwoordigheid en betrokkenheid by hierdie jaar se prysuitdeling. Die jaarlikste instelling om uitmuntende prestatsies wat behaal is deur die jaar se proewe is altyd 'n fees. Kyk na die hoogtepunte in hierdie video:[...]

By Specialist Writer|19th December 2023|Categories: Videos|Tags: , |

Winsgewende skaapboerdery deel 24: Die belangrikheid van kruipvoeding

Kruipvoeding is ononderhandelbaar en 'n moet vir winsgewende skaapboerdery. Weens die uiters doeltreffende voeromsetting van die jong lam, moet alles moontlik gedoen word om die lam volgens sy maksimum groeipotensiaal te laat groei. Indien lakterende ooie op 'n lae voedingspeil is, piek hulle melkproduksie op ongeveer twee tot drie[...]

By Specialist Writer|27th November 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Vrystaat Jongooiklub draai die skaapwêreld op sy kop

Die Vrystaat Jongooiklub bestaan uit ‘n groep van vyftien jong dinamiese boere, wie se liefde vir skaapboerdery ‘n gesamentlike doel het om jaarliks unieke bestuurstyle van elke betrokke boer op die proef te stel. Die klub is enig in sy soort op die Vrystaatse vlaktes. Daar word slegs een[...]

By Specialist Writer|18th November 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top